Bars

HASSSEL PODCAST de Bennie Fourie, Schalk Bezuidenhout and JJ Osborne

2 - Francois van Coke | EP2 | Rock, Boks en Blokfluit
HASSSEL PODCAST
2 - Francois van Coke | EP2 | Rock, Boks en Blokfluit
Unfavorite

HASSSEL is ’n podcast waar Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout vir bekendes ’n nuwe loopbaan vind. Langs die pad leer ons die gaste beter ken, hoor meer oor hul verlede en ontdek ’n paar interessante stories. En natuurlik kry hulle ’n splinternuwe loopbaan én ’n lekker vet faktuur vir die dienste gelewer. Dit alles, of hulle nou daarvoor gevra het of nie, en of hulle daarvan hou of nie. Dis rof daar buite. Dis tyd om te pivot! Vervaardig deur: JJ Osborne, Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout.

Playlist

Más episodios

  • HASSSEL PODCAST
    2 - Francois van Coke | EP2 | Rock, Boks en Blokfluit
    Wed, 18 Nov 2026
    Play
  • HASSSEL PODCAST
    1 - De Klerk Oelofse | EP1 | Partytrieks, Geld en Sy Derde Enetjie
    Wed, 11 Nov 2026
    Play
Mostrar más episodios
Microphone

Más podcasts de comedia

Microphone

Más podcasts internacionales de comedia